My Hartsversugtinge Gebedsjoernaal en Groepstudie By Nancy DeMoss Wolgemuth Kry die Boek Stap saam met Nancy DeMoss Wolgemuth as sy haar tien mees gereelde persoonlike hartsversugtinge aan die Here met ons deel. Elke dag sluit in: gedagtes van Nancy, verwante Skrifgedeeltes, ‘n aanbiddingslied, aanhalings van ander en persoonlike vrae.