icon-newsletter

Videos

Lewensaadjies

Lewensaadjies is ‘n nuwe reeks wat aangebied word deur Retha de Villiers van Revive our Hearts South Africa. Elke Woensdag sal sy ‘n saadjie saai wat jou kan help in jou geestelike groei.

Begin kyk

Byblestudie: Psalm 107

Wat is die dinge waarop ons moet ag gee? Waarop moet ons let? Kom ons kyk na die inhoud van Ps 107 en sien wat is so belangrik.

Begin kyk