icon-newsletter

Liefde tot die einde toe 

 

Toe die groot Russiese digter, Pushkin, uiteindelik in 1831 getrou het, het hy gesê dit was die 113de keer dat hy verlief geraak het. Ek dink nie daardie woord kunsternaar het regtig geweet het wat die woord “liefde” beteken nie.

God is liefde, en Hy het vir ons die ware definisie in Sy Woord gegee. Die Nuwe Testament gebruik die woord “agape” om die soort liefde wat God vir ons het en die liefde wat ons vir mekaar behoort te hê, te beskryf.

Jesus het daardie soort liefde gedemonstreer toe Hy neergekniel het, die rol van ‘n dienskneg opgeneem het en die einste mense wie Hy geskape het, se voete gewas het. Die apostel Johannes vertel vir ons die verhaal en sê in hoofstuk 13:1: “… Daarom, omdat Hy sy eie mense in die wêreld liefgehad het, het Hy hulle liefgehad tot aan die einde.”

Is jou idee van liefde meer soos die emosionele gevoelens van die digter Pushkin? Of is dit meer soos die dienende en opofferende optrede van Jesus?

Seëngroete van ROHSA