icon-newsletter

Trots en twis 

 

Ons lees in Spreuke dat trots die oorsaak van twis is. Dit beteken dat enige plek waar daar twis is – in ons huise, by die werk, in die kerk – is die wortel van daardie twis altyd, altyd trots en arrogansie.

Die kerk in Korinte is ‘n voorbeeld. Hulle was trots op wat hulle geweet het, trots op die leermeesters vanuit hulle verlede, trots op hulle intellektuele kennis en trots op hulle geestelikheid.

En as gevolg van daardie trots, was daar twis gewees. Hulle besigheidsvergaderings was oorlog zones gewees. Gemeentelede het met mekaar baklei. Hulle kon nie met mekaar oor die weg kom nie.

Die apostel Paulus het vir daardie kerk, en ook vir ons gesê: “Liefde is nie arrogant nie”. As jy konflik in ‘n verhouding ervaar, vra God om vir jou die trots in enige areas van jou hart uit te wys, en vra Hom om jou hart eerder vol te maak met Sy liefde.

Seëngroete van ROHSA