icon-newsletter

Motiverings vir reinheid

 

Ek dink dat jy met my sal saamstem, dat die Bybelse beginsels oor reinheid, deesdae afgemaak word as irrelevant, oudtyds, onderdrukkend en basies onmoontlik. Dink jy om toegewyd reinheid na te streef, kan jou nader bring aan ware vryheid, persoonlike groei en ‘n diep geborge gevoel van vreugde?

Noem ‘n paar motiverings om moreel rein te bly?

  • Ek wil rein bly vir my toekomstige man.
  • Ek wil nie altyd bang wees dat ek uitgevang gaan word nie.
  • Ek veg teen die versoekings omdat ek my vrou liefhet.
  • Omdat ek is lief vir my man.
  • Ek wil hê my kinders moet in ‘n stabiele huis grootword.
  • Seker omdat jonger mense my dophou.
  • Ek wil rein bly omdat ek God liefhet.

Reinheid is ‘n wonderlike resultaat van iemand wat daarna streef om God te verheerlik, en om Hom se soek.

1 Tessalonisense 4:7 God het ons tog nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligheid. Daarom dan: die een wat dit verontagsaam, verontagsaam nie ‘n mens nie, maar God, wat sy Heilige Gees aan julle gegee het.

Seëngroete van ROHSA