icon-newsletter

Voorgestelde toerprogram

19 September
Vertrek van SA na Indianapolis in Indiana, VSA

20 September
Arriveer in Indianapolis

21 September
Besoek ‘n replika van Noag se ark naby Williamstown, Kentucky Vir meer inligting kliek hier

22 September
Besoek die Creation Museum. Vir meer inligting kliek hier

23 September
Ontspan en rus in Indianapolis of help ROH-span met konferensie voorbereiding

24 September
Help ROH-span met konferensie voorbereinding
18:30 True Woman 2020 Awaken Compassion Konferensie
Vir meer inligting oor die konferensie kliek hier

25 September
True Woman 2020 Awaken Compassion Konferensie

26 September
True Woman 2020 Awaken Compassion Konferensie

27/28 September
Arriveer in SA

BESPREEK VOOR 15 APRIL VIR AANKOOP VAN VLIEGKAARTJIES