icon-newsletter

True Woman 101 (Afrikaans)

By Mary A. Kassian & Nancy DeMoss Wolgemuth

Vreugdevol VROU

Deur Mary A. Kassian & Nancy DeMoss Wolgemuth

Duisende vroue sien af van die wêreld se idee van vrouwees en maak ‘n heel nuwe ingesteldheid hulle eie.

Kom vind uit hoekom.  Kom soek saam met ‘n groepie vriendinne na die hart van ware man- en vrouwees, en ontdek die skoonheid, vreugde en vervulling van wees wie God jou gemaak het om te wees.

As jy moeg is vir die wêreld se goedkoop namaaksels is hierdie Bybelstudie met sy Skrifgebaseerde lering en insig uit God se Woord vir jou!

Die studie oor 8 weke is verdeel in 5 lesse en dit sal ongeveer 20 minute neem om elke les te voltooi.

Baie addisionele bronne, wat videos en studiegidse vir groepleiers insluit, kan gevind word by www.TrueWoman101.com

(Sagteband, 224 bladsye)