icon-newsletter
Sign up to read through the Bible in 2026 with women around the world.  WITH GOD'S HELP, I WANT IN

Is jy gereed om 2026 die jaar te maak waarin jy liewer vir God se Woord raak? Sluit aan by Revive Our Hearts en vroue regoor die wêreld terwyl ons die Bybel in ‘n jaar saam deurlees!

Teken hieronder in en ontvang in die komende maande hulpmiddels om jou op koers te hou, soos daaglikse e-posse, leesplanne en toegang tot ‘n aanlyn gemeenskap waar jy met susters in Christus regoor die wêreld kan deel wat God jou leer. Ons is opgewonde om hierdie reis saam met jou te begin!

Begin deur die vorm hieronder in te vul.

Kies jou taal